kwodpraatjiesAan die einde van elke jaar baklei die Argivaris teen die druk van tyd om betyds ‘n ordentlike Kwodpraatjies saam te stel, wat uitgestuur kan word aan die oumanne van Wilgenhof. Indien jy, as ouman van die Plek, nie reeds jaarliks ‘n Kwodpraatjies ontvang nie, of as jou adres en besonderhede dalk verander het, kontak asb. so gou as moontlik die huidige argivaris.

At the end of each year the Archivist battles against time to compile a proper Kwodpraatjies in time, which can be sent to the ‘oumanne’ of Wilgenhof. If you, as ‘ouman van die Plek’, have not yet received a Kwodpraatjies, or if your address and details are perhaps wrong, please contact the current archivist as soon as possible.