Die 115 jaar reünie sal in 2018 plaasvind. Verdere inligting oor die reünie sal nader aan die tyd beskikbaar wees. ‘n Nuwe inisiatief het begin om jaarliks ʼn kleiner byeenkoms te hou. Hierdie inligting word ook nader aan die tyd per e-pos en sosiale media versprei.

The 115 year reunion will take place in 2018. Further information about the reunion will be made available closer to time. A new initiative has be started, however, to have a smaller annual gathering. This information is also distributed closer to the time via the alumni office.